Untertitel:
Saartjie
Verlag:
Human & Rousseau
Erschienen:
01.04.2011
EAN:
9780798154444
Schutz:
Adobe-DRM
Downloadzeit:
Maximale Downloadanzahl: 6

Saartjie se donkie (#4)

Bettie Naudé


6,49 €
inkl. 7% MwSt.
 mit Adobe-DRM


Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingele het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne beraam om in die groot tent te kom. Nie lank daarna nie wys sy vir die dorp se seuns sy kan beter as enigeen een van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om te verken en daar kom groot moleste. Soos haar ouer broer tereg se - waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets!

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: