Untertitel:
Saartjie
Verlag:
Human & Rousseau
Erschienen:
01.04.2011
EAN:
9780798154543
Schutz:
Adobe-DRM
Downloadzeit:
Maximale Downloadanzahl: 6

Saartjie se prys (#15)

Bettie Naudé


6,49 €
inkl. 7% MwSt.
 mit Adobe-DRM


Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek? Saartjie se ouers kry 'n uitnodiging na 'n tuinparty by die staatspresident se woning. Haar ma maak vir haar 'n pragtige rok en haar pa gee vir haar geld om 'n spesiale handsak te koop. Saartjie loop die stad plat op soek na die handsak van haar drome, maar kry nerens waarna sy soek nie - totdat 'n liefdadigheidsorganisasie 'n kompetisie by die skool uitskryf om geld vir kreupel kinders in te samel. Die prys vir die meisie wat die meeste geld bymekaar maak, is presies die handsak wat ons heldin so begeer en sy laat nie op haar wag nie. Saartjie begin kollekteer dat dit klap en reel boonop 'n fees wat skrik vir niks nie!

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: