Untertitel:
Trompie
Verlag:
Human & Rousseau
Erschienen:
01.04.2011
EAN:
9780798154628
Schutz:
Adobe-DRM
Downloadzeit:
Maximale Downloadanzahl: 6

Trompie die held (#9)

Topsy Smith


6,49 €
inkl. 7% MwSt.
 mit Adobe-DRM


Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is van 'n mens wat 'n skitterende sukses in die lewe is. Hy voel hy beantwoord aan al die vereistes, behalwe miskien dat hy effens meer beleef teenoor ander mense kan wees. Nou ontgeld sy arme familie en vriende dit - hy is so vriendelik en bedagsaam dat almal wens die ou Trompie wil eerder weer terugkom. Rooie daag die Boksombende se Grootkaptein uit om na donker vir 'n uur alleen in die spookhuis op die bult buite Kwaggaberg te bly en Trompie loop meer as net 'n spook daar raak. 'n Wereldberoemde toneelgeselskap kom voer 'n drama in die dorp se kerksaal op en Trompie besluit dis tyd dat hy en sy manskappe aan 'n bietjie kuns en kultuur blootgestel word - hy kry natuurlik soos gewoonlik baie meer as wat hy te wagte was!

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: