Untertitel:
Trompie
Verlag:
Human & Rousseau
Erschienen:
01.04.2011
EAN:
9780798154635
Schutz:
Adobe-DRM
Downloadzeit:
Maximale Downloadanzahl: 6

Trompie die hoerskoolseun (#4)

Topsy Smith


6,49 €
inkl. 7% MwSt.
 mit Adobe-DRM


Die Boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom 'n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoerskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reels, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoerskool hou ons held beslis baie besig - maar nie uit die kattekwaad nie!

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: