Verlag:
Human & Rousseau
Erschienen:
01.04.2011
EAN:
9780798153034
Schutz:
Adobe-DRM
Downloadzeit:
Maximale Downloadanzahl: 6

Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

Wynand Louw


9,99 €
inkl. 7% MwSt.
 mit Adobe-DRM


Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieende vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende rotte te red. 'n Lekker avontuurverhaal met skerp dialoog, fyn humor en interessante, menslike, sowel as fantasiekarakters. Dit is een van daardie boeke wat jou met die eerste ragraaf intrek en nie los voordat jy klaar gelees het nie.

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: