Kinderbücher

Saartjie se wedstryd (#23)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se wedstryd (#23)

Bettie Naudé

Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belan...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die reisiger (#21)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die reisiger (#21)

Topsy Smith

Trompie beland in groot moeilikheid as hy 'n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en 'n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir 'n kompetisie van 'n...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se donkie (#4)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se donkie (#4)

Bettie Naudé

Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingele het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne be...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se geheim (#3)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se geheim (#3)

Bettie Naudé

Saartjie se ondeundheid laat haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te le wanneer 'n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. En dan ...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se kerel (#12)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se kerel (#12)

Bettie Naudé

Saartjie lees 'n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale t...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se kliek (#11)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se kliek (#11)

Bettie Naudé

Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie - haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se piekniek (#14)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se piekniek (#14)

Bettie Naudé

Apie "e;leen"e; 'n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, ander...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se prys (#15)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se prys (#15)

Bettie Naudé

Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeel...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie (#1)

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie (#1)

Bettie Naudé

Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete e...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die held (#9)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die held (#9)

Topsy Smith

Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is va...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die hoerskoolseun (#4)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die hoerskoolseun (#4)

Topsy Smith

Die Boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg g...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die leier (#11)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die leier (#11)

Topsy Smith

Die Boksombende het groot pret met 'n dooie slang wat hulle oor die straat trek om mense die skrik op die lyf te jaag, maar dan begin die nuwe skooljaar. Kwaggaberg se skoolhoof besluit twee g...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die rugbyreus (#12)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die rugbyreus (#12)

Topsy Smith

Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle 'n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die soet seun (#3)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die soet seun (#3)

Topsy Smith

Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen,...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die stouterd (#2)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die stouterd (#2)

Topsy Smith

Trompie trek die nuwe seun in sy klas wat al die onderwysers se witbroodjie is 'n lelike streep. 'n Paar dae later bank hy en sy bende skool om in die kloof te gaan swem, maar 'n onder...

Adobe-DRM
Merkliste

Trompie die vegter (#13)

Topsy Smith

Adobe-DRM

Trompie die vegter (#13)

Topsy Smith

Die eksamen begin oor tien dae, maar Trompie voel dit is gans te vroeg om nou al te leer, want dan sal 'n mens eenvoudig weer alles vergeet. Rooie en Blikkies besluit om hierdie teorie op die ...

Adobe-DRM
Merkliste

Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

Wynand Louw

Adobe-DRM

Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

Wynand Louw

Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieende vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vr...

Adobe-DRM
Merkliste

Die straatspeurders: Sink of swem

Janis Ford

Adobe-DRM

Die straatspeurders: Sink of swem

Janis Ford

Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile 'n bende skurke uitoorle wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as h...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se gevaar #18

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se gevaar #18

Bettie Naudé

Saartjie lees 'n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie 'n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom ...

Adobe-DRM
Merkliste

Saartjie se sirkus #21

Bettie Naudé

Adobe-DRM

Saartjie se sirkus #21

Bettie Naudé

Saartjie is op haar stukke: sy kry dit reg dat haar klas die dag in die son kan sit toe sy hulle juffrou oortuig dat die klaskamer stink en sy trek arme Anna 'n lelike streep. Die wereldberoem...

Adobe-DRM
Merkliste
 

Bitte wählen Sie ihr Ursprungsland aus: